Oryx Vet Clinic

Comments

  1. Die diens wat ek oor die jare hier gekry het was van bostaande gehalte en teen redelike pryse. Die 2 veeartse en hulle personeel is baie vriendelik. Daar is ook n lekker grasperk en koelte buite die gebou, sodat diere darem ook n plekkie het om hul besigheid te doen. Ek kan hierdie kliniek aanbeveel.

    ReplyDelete

Post a Comment